Danny Trejo | |
![]() | |
Geboorte | 16 Mei 1944 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1977–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Danny Trejo (gebore 16 Mei 1944) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Heat (1995), Machete (2010), Predators (2010), en Machete Kills (2013).